Oor Hierdie Boek

Tryna du Toit Omnibus 4 (ePub)

Tryna du Toit
Liefdesverhale

Wolwehoek: Charlotte erf onverwags die ou familieplaas en besluit om haar oupa se voorwaardes te aanvaar: Sy moet self boer en haar oupa se aangenome seun moet as haar voog moet optree.

Die vennootskap: Dr. Burger vra Marie om met hom te trou, maar dit klink meer na ’n sake-ooreenkoms: Marie moet ’n ma wees vir sy dogtertjie Rykie. Na ses maande kan sy besluit of sy volwaardig sy vrou wil word.

Towerwater: Paul Theron leef soos ’n kluisenaar sedert sy vrou se verdrinking en sy sieklike suster, Mona, is verbitterd en agterdogtig. Wanneer Ria op Towerwater aankom, bring sy die belofte van ’n nuwe begin.

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 255.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Tryna du Toit Omnibus 4 (ePub)

Skrywer: Tryna du Toit
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780798153676
Vrystellingsdatum: 10 September 2009
Formaat: ePub, 480pp

Oor hierdie skrywer

Die bekende romanskrywer Tryna du Toit (die skuilnaam van Catherina Charlotte Kotzenberg née du Toit) is op 13...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...