Oor Hierdie Boek

Elza Rademeyer Omnibus (ePub)

Elza Rademeyer
Liefdesverhale

Die eerste omnibus van ’n immergewilde skrywer se werk!

In Op arendsvlerke neem Amelda die moeilikste besluit van haar lewe – sy gee toestemming dat die dokters die asemhalingtoestel van haar breindood eggenoot ontkoppel. Hoe kan sy hierna weer voortgaan met haar lewe?

In Mallemeule van die liefde is Ilse in die sewende hemel ná haar verlowing aan die erfgenaam van ’n spogplaas. Maar haar aanstaande se ma is glád nie ingenome met dié verbintenis nie...

En in Die deur van haar hart vlug suster Hester van der Linde uit Gauteng Kaap toe, om weg te kom van ’n lastige dokter – maar haar nuwe hoof by Ongevalle is ’n absolute buffel... en tog word hy by die dag vir haar aantrekliker!

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 255.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Elza Rademeyer Omnibus (ePub)

Skrywer: Elza Rademeyer
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624051848
Vrystellingsdatum: 08 Mei 2008
Formaat: ePub, 512pp

Oor hierdie skrywer

Elza Rademeyer het haar die afgelope dekade bewys as ’n baie gewilde liefdesverhaalskrywer. Van haar mees bekende romans...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...