Oor Hierdie Boek

Langverlof (ePub)

Annemari Coetser
Liefdesverhale

Kari, ʼn bibliotekaresse, woon in Komga, ʼn klein Oos-Kaapse dorpie.

Hagen, ʼn Johannesburger, plaas ʼn advertensie op die internet vir iemand om hom te vergesel omdat sy meisie hom afgesê het nadat hy reeds vir ‘n peperduur vakansie in Mauritius betaal het.

Kari doen aansoek en word gekies. Sy is ietwat doelloos en wil die week gebruik om te besluit watter rigting haar lewe moet inslaan. Gaan sy na Johannesburg verhuis of gaan daar meer woema in haar platoniese verhouding met Gottfried, ʼn boer, kom?

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 300.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Langverlof (ePub)

Skrywer: Annemari Coetser
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624052524
Vrystellingsdatum: 08 Julie 2008
Formaat: ePub, 256pp

Oor hierdie skrywer

Annemari Coetser is op 29 September 1945 in Durban gebore. Sy matrikuleer aan die Hoërskool Indwe in 1962 en het...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...