Oor Hierdie Boek

Yskoue, vuurwarm liefde (ePub)

Madeleine Malherbe
Liefdesverhale

Sandra Botes vertrek as skeepsdokter op ’n vakansieskip na Antarktika om weg te kom van die onwelkome aandag van Max. Op die skip ontmoet sy vir Brandon, die ekspedisieleier, en vinnig ontwikkel daar ’n besonderse vriendskap tussen hulle. Brandon wil hul verhouding na ’n volgende vlak neem, maar Sandra is effe onseker. En dan ontmoet sy vir Konrad wanneer die Malan-gesin aan boord stap.

Saam met die Malans sal sy ’n sak sout opeet. Maar beteken dit dat Konrad ook so voel? Is hulle s’n net ’n vakansieromanse in ’n wonderskone omgewing of is daar iets blywends tussen haar en Konrad Malan? En wat dan van haar bewondering vir Brandon?

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Yskoue, vuurwarm liefde (ePub)

Skrywer: Madeleine Malherbe
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624051763
Vrystellingsdatum: 01 Desember 2010
Formaat: ePub, 224pp

Oor hierdie skrywer

Madeleine Malherbe is die skrywer Eleine Roets se doopname, en skuilnaam. Sy is gebore in Pretoria, maar haar kinderjare...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...