Oor Hierdie Boek |
 |
Verbode liefde (ePub)
Malene Breytenbach
Liefdesverhale
Marian Sinclair en haar niggie Morag hou vakansie op die Skotse eiland Mull en gaan met groot vooroordele tuis by Kasteel Glenbogan, die setel van die aristokratiese familie wat hulle veronderstel is om te verfoei weens ’n eeue oue familievete.
Op Glenbogan leer hulle die MacLean-broers ken as mense wat vriendelik en gasvry is. Veral sir Roderick, die oudste broer en laird van Glenbogan, slaan Marian se voete (teen haar wil en beterwete) onder haar uit. Marian kan haar aangetrokkenheid tot Roderick nie verklaar nie; hy het immers ’n paar duisterhede in sy verlede.
Spoedig begin vreemde ongelukke en teespoed die Kasteel ry.
Koop Hierdie Boek |
 |
Meer Inligting |
 |
|
 |
Prys (BTW ingesl.):
R 95.00
Verkrygbaar by:
|
|
Verbode liefde (ePub)
Skrywer: Malene Breytenbach
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624050490
Vrystellingsdatum: 21 September 2009
Formaat: ePub, 224pp
|