Oor Hierdie Boek

Skoonlief en die dirigent (ePub)

Marijke Greeff
Liefdesverhale

Nina O'Neill se troetelnaam is dalk Skoonlief, maar sy’s nie ’n meisie wat jy sonder handskoene aanpak nie. Sy is 'n inspekteur van Georganiseerde Misdaad in die Polisiediens en het ses ouer broers. Na 'n voorval waar Nina op invloedryke mense se tone trap, kry sy opdrag om deel uit te maak van Quinn Chauncey se sekuriteitspan tydens sy optrede in Suid-Afrika.

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Skoonlief en die dirigent (ePub)

Skrywer: Marijke Greeff
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624050582
Vrystellingsdatum: 21 Desember 2009
Formaat: ePub, 224pp

Oor hierdie skrywer

Marijke Greeff woon op Kroonstad saam met haar man en haar seuntjie. Sy beskou haarself as ’n ongeneeslike...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...