Oor Hierdie Boek

Sondag van die silwer see (ePub)

Maretha Maartens
Liefdesverhale

Farah Olivier aanvaar ’n pos as kuns- en dansonderwyseres by ’n privaatskool in Somerset-Wes, maar wanneer sy aanmeld, is daar nie ’n mens in sig nie. Want die skool was net ‘n verneukspul.

Vyf dae later weet die 22-jarige Farah hoe dit voel om die ma van twee tieners en ’n laatlam te wees. Sy moes noodgedwonge die pos as au pair vat. 

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Sondag van die silwer see (ePub)

Skrywer: Maretha Maartens
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624050551
Vrystellingsdatum: 21 Desember 2009
Formaat: ePub, 224pp

Oor hierdie skrywer

Maretha Maartens is op 22 Junie 1945 in Bloemfontein gebore. Sy word groot op Jacobsdal en Petrusburg. Sy studeer aan...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...