Oor Hierdie Boek

Dokter Dierbaar (ePub)

Anita du Preez
Liefdesverhale

Victoria Serfontein se eerste ontmoeting met die aantreklike plastiese sjirurg Paul Venter vind plaas toe sy hom besoek en vra of hy iets aan haar Barbra Streisand-neus kan doen. Dié ontmoeting verloop rampspoedig; boonop stamp sy kort daarna sy Lamborghini. Sy sal nie maklik vir die skade kan betaal nie en is totaal uit die veld geslaan toe dokter Venter haar werk aanbied. Sy aanvaar die aanbod, maar dis nie lank voor sy besluit om eerder te bedank nie.

Paul Venter mag aantreklik wees, maar daar was – en is dalk steeds – hope vroue in sy lewe, veral as ’n mens die koerante en tydskrifte se skinderkolomme moet glo. . .

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Dokter Dierbaar (ePub)

Skrywer: Anita du Preez
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624050452
Vrystellingsdatum: 09 Junie 2009
Formaat: ePub

Oor hierdie skrywer

Anita is gebore in Port Elizabeth. Sy het in die visuele kunste studeer en aan UNISA haar BA-honneurs en Magistergraad...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...