Oor Hierdie Boek |
 |
Ena Murray Omnibus 34
Ena Murray
Liefdesverhale
Ook beskikbaar as 'n eboek.
’n Heerlike tweeluik.
In Appelbloeisels en jasmyn hou Erika Hough stoksielalleen wittebrood aan die suidkus. Wanneer ’n mosbevlekte bottel uitspoel op die strand – met die adres van ’n wildvreemdeling daarin – huiwer sy nie om haar siel op papier bloot te lê nie. Die gevolge van dié brief sou sy in haar wildste drome nie verwag het nie. Sy word byvoorbeeld ’n gratis vakansie op die Comore aangebied, en dan word dinge éérs interessant.
En in Erf dan my drome wil Erika die rolstoelgekluisterde hotelbestuurder Jean-Paul bystaan wanneer sy sekretaresse bedank. Erika se man, Philippe, is daarteen gekant, en die kloof tussen die egpaar raak al hoe groter – veral toe Philippe saam met ’n beeldskone blondine begin rondrits.
Koop Hierdie Boek |
 |
Meer Inligting |
 |
|
 |
Prys (BTW ingesl.):
R 210.00
Verkrygbaar by:
|
|
Ena Murray Omnibus 34
Skrywer: Ena Murray
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624054795
Vrystellingsdatum: 20 Junie 2012
Formaat: Sagteband, 512pp
|