Oor Hierdie Boek

Susanna M. Lingua Keur 12 (ePub)

Susanna M. Lingua
Liefdesverhale

In Waar die frangipani bloei is die streng, tradisievaste Portugese Edelman wat die septer swaai op Braco nie voorbereid op die koms van die vurige, selfstandige Ronelle Dekker na dié Afrika-kusdorpie nie. Dis nie lank nie of die vonke spat tussen hulle!

In Volmaan oor die Tiber verneem Karin du Rand dat sy slegs vier maande oor het om te leef. Haar laaste dae wil sy in Rome deurbring, en hier maak sy onverwags kennis met ’n briljante breinchirurg. Is daar wél nog hoop vir haar?

En in Dierbare duiweltjie verneem Vanessa die skokkende nuus dat haar man ’n veelwywer is! Hierna dra sy ’n enorme wrok teen die manlike geslag . . . totdat sy die aantreklike dokter Gerrit Mynhardt ontmoet.

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 255.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Susanna M. Lingua Keur 12 (ePub)

Skrywer: Susanna M. Lingua
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624050308
Vrystellingsdatum: 10 April 2009
Formaat: ePub, 512 pp

Oor hierdie skrywer

Susanna M. Lingua het reeds op sestienjarige ouderdom begin skryf, maar haar werklike skrywersloopbaan het in 1952 begin...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...