Oor Hierdie Boek

Meerminliefde (ePub)

Lizet Engelbrecht
Liefdesverhale

René is ’n vrou met ’n humeur. Veral as iemand ’n dier wil skade aandoen, vlam sy goed op, nes haar vlamrooi hare. Haar nuwe buurman laat haar ook met die eerste oogopslag oorkook – en nié van vreugde nie.

Wanneer sy boonop uitvind dat dierewelsyn nie boaan sy agenda staan nie, is die hel los. Kobus maak allerlei nare herinnerings by haar wakker en sy wil niks van hom weet nie – nogal moeilik, aangesien hy die hoofhuis langs haar kothuis huur . . .
 
Gaan René en Kobus mekaar vir ewig aangluur oor die meermin-spuitfontein in hul gedeelde oprit? Of kan haar wulpse invloed ’n ander soort vlam tussen die twee aansteek?

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Meerminliefde (ePub)

Skrywer: Lizet Engelbrecht
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624058687
Vrystellingsdatum: 08 September 2011
Formaat: ePub, 224pp

Oor hierdie skrywer

Lizet Engelbrecht is 'n gekwalifiseerde personeelbestuurder.

Sy en haar man het tot einde 2008 in Lusaka...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...