Oor Hierdie Boek

Seisoen van ons liefde (ePDF)

Elize Mitchell
Liefdesverhale

Toe vryskutjoernalis Tanya van Heerden na die Richtersveld op ʼn werksprojek gestuur word, het sy nooit kon droom hoe ingrypend haar hele lewe sou verander nie.

In die Richtersveld verloor sy haar hart aan ‘n blonde, bruingebrande “veewagter”, en terug in die stad kom sy tot haar ontsteltenis agter dat sy swanger is. Stadig maar seker bou sy vir haarself ʼn nuwe lewe, bêre sy haar Richtersveld-man diep in haar hart.

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 99.95

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Seisoen van ons liefde (ePDF)

Skrywer: Elize Mitchell
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624049852
Vrystellingsdatum: 27 April 2009
Formaat: E-boek ePDF, 224 pp

Oor hierdie skrywer

Elize Mitchell het eers op rype ouderdom begin skryf.

Met haar eerste romanse, Seisoen van ons...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...