Oor Hierdie Boek

Louisa du Toit Omnibus 4 (ePDF)

Louisa du Toit
Liefdesverhale

In Agter toe vensters word Erika se verhouding met Nico gekompliseer deur haar skandalige familie. En boonop verskyn haar vorige geliefde op die toneel...

In Die wakende droom verloor Nelia haar moeder in dieselfde ongeluk waarin haar tant Bettie en nig Kotie ernstig beseer word. Omdat sy die motor bestuur het, voel Nelia aanspreeklik. En dan is daar boonop drie mans wat om haar liefde wedywer.

In Die gras sal weer groei ontmoet Wilma die aantreklike dokter Bertho Rode, en skielik begin sy wonder oor haar en Chris se huweliksplanne...

En in Dwaallig vir sterre moet Frans kies tussen twee vroue: rykmansdogter Vicky is 'n vlam wat hom kan vernietig, terwyl Marietjie, ondanks haar geheime verlede, vir hom 'n bron van rus is. Wat is dwaallig, en wat is sterre?

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 235.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Louisa du Toit Omnibus 4 (ePDF)

Skrywer: Louisa du Toit
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624049494
Vrystellingsdatum: 01 April 2011
Formaat: E-boek ePDF, 224 pp

Oor hierdie skrywer

Louisa du Toit is die skuilnaam wat Engela van Rooyen vir van haar ligter verhale gebruik.

Engela van Rooyen...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...