Skrywersfokus

Luné Olivier

Biografiese inligting

Luné Olivier het al op ’n vroeë ouderdom die droomwêreld van lees ontdek en was op skool en universiteit die redaktrise van hierdie instansies se koerante. Sy het haar droomman op universiteit ontmoet en haar tuisdorp in Natal verruil vir die lewe in Gauteng saam met haar man en hul geskenkie-kind. Alhoewel sy baie lief is vir taal-aktiwiteite, werk sy as ’n finansiële bestuurder. Sy geniet die aangename en eenvoudige dinge in die lewe, hou van kuns en wanneer sy met vakansie gaan, is dit met ’n paar liefdesverhale heelbo in die tas gepak! Sy geniet dit om gereeld deur verhale weg te breek van die gejaag van die syferwêreld.

Boeke deur hierdie skrywer

Liefde onbeperk

Skrywerslys

  • Bladsy
  • 1 |
<< | >>