Skrywersfokus

Elize Parker

Biografiese inligting

Elize Parker is 'n Kaapse romanskrywer, oud-joernalis en verhale-redakteur wat inspirasie-geskenkboeke en Christelike fiksie skryf. Sy plaas al dertig jaar brood en botter op die tafel met skryf van verhale, kortverhale en vervolgverhale. Sy is ook 'n voormalige radio-omroeper en -regisseur en bekend vir haar radio kinderverhale. Sy is betrokke by boekbemarking en leef haar beroepsdrome uit in die wêreld van boeke. Sy tree gereeld as motiveringspreker en beoordelaar van boekkompetisies op en doen graag radio-oordenkings.

Boeke deur hierdie skrywer

Amber maan, oker son en ander verhale (ePub) Elize Parker Omnibus (ePub)

Skrywerslys

  • Bladsy
  • 1 |
<< | >>