Skrywersfokus

Louise Make

Biografiese inligting

Louise Make is 30 jaar oud en van die Oos-Kaap.

Sy het in die Teater studeer aan die Universiteit van Kaapstad waarna sy na Johannesburg verhuis het.

Na die geboorte van haar twee kinders, fokus sy op haar vryskutwerk en haar skryfwerk.

Boeke deur hierdie skrywer

Dreams and Desires (eBook)