Skrywersfokus

Lerato Matsaneng

Biografiese inligting

Lerato Matsaneng is 'n voormalige joernalis wat al vir verskeie publikasies in die land gewerk het.

Sy is tans werksaam as 'n onafhanklike bemarkings en kommunikasiekonsultant. 'n Ywerige leser, skryf sy ook graag gedigte.

Love on the Menu is haar eerste roman.

Boeke deur hierdie skrywer