Skrywersfokus

Praba Moodley

Biografiese inligting

Praba Moodley is in Pietermaritzburg gebore en woon tans in Durban.

Sy is die skrywer van vier romans: The Heart Knows No Colour (2003), A Scent So Sweet (2006), Follow Your Heart (2009) en The Ties that Bind (2014).

Boeke deur hierdie skrywer

The Ties That Bind The Ties That Bind (ePub)