Skrywersfokus

Kobie Smit

Biografiese inligting

Kobie Smit is ’n Vrystater. Sy woon op Harrisimth en is ’n enkelouer. Wanneer sy nie werk om die pot aan die kook te hou nie, skryf sy. Volboedvrou vir ’n vaalseun is haar eerste boek en was finalis in die Liefde is vir Ewig-kompetisie.

Boeke deur hierdie skrywer

Volbloedvrou vir 'n vaalseun (ePDF) Volbloedvrou vir ’n vaalseun (ePub)