Skrywersfokus

Elize Mitchell

Biografiese inligting

Elize Mitchell het eers op rype ouderdom begin skryf.

Met haar eerste romanse, Seisoen van ons liefde, was sy ’n finalis in die Liefde is vir Ewig-kompetisie.

Eiland van vervulling is haar derde romanse, en haar eerste een onder die Satyn-druknaam.

Sy woon in Vishoek.

Boeke deur Elize Mitchell

Eiland van vervulling (2011)
Glimlag van die sekelmaan
(2010)
Seisoen van ons liefde
(2009)

Boeke deur hierdie skrywer

Glimlag van die sekelmaan  (ePDF) Seisoen van ons liefde  (ePDF) Glimlag van die sekelmaan (ePub) Seisoen van ons liefde (ePub) Een nag in Vegas