Skrywersfokus

Tsire Mushoma

Biografiese inligting

Tsire Mushoma het in Venda in die Limpopoprovinsie grootgeword. Sy woon tans in die Wes-Kaap, waar sy vir Old Mutual werk.

As kind in Venda het sy graag gelees, maar omdat daar nie openbare biblioteke was nie, het sy enigiets van tydskrifte tot haar ouer broer en suster se voorgeskrewe boeke gelees. Van haar kortverhale is in die POWA Women’s Writing Anthology se 2005- en 2006-uitgawes opgeneem.

In 2007 het ’n verhaal van haar die vierde plek verower in die BTA/Anglo Platinum Kortverhaalkompetisie. Nne na Inwi is haar eerste roman.

Boeke deur hierdie skrywer

Nne na inwi Vhusiku Vhutswu (Darkest Night) Vhusiku Vhutswu (Darkest Night) (ePub)