Skrywersfokus |
 |
Marie Reyneke
Biografiese inligting
Marie Reyneke woon in George. Hierdie is haar vierde boek vir jong tieners. Haar ander boeke is:
Skat van die Outeniquas,
Die vloek van adamas en
Die masker van Yoruba. Sy skryf ook verhale vir tydskrifte.
Boeke deur hierdie skrywer |
 |