Skrywersfokus |
 |
Kristel Loots
Biografiese inligting
Kristel Loots het heerlike sorgvrye stofstraat-kinderdae gehad as een van die klipgooiers van Despatch. Dis hier waar haar verwondering met die mensdom begin het en sy het toe stories daaroor begin skryf.
Sy skryf vir jare al tydskrifverhale en het verskeie romanses en romans, insluitend 2010 se gewilde chick-lit ’n Lipstiek-lewe, op haar kerfstok. Sy woon in die Kaap.
Boeke deur Kristel Loots
’n Soort van bevryde vrou?, ?Tafelberg (2019)
Vet feetjies vlieg nie, Tafelberg (2017)
’
n Ander vrou se rok, Tafelberg (2015)
Die engel rook skelm, Tafelberg (2014)
Sushi en sjampanje, Tafelberg (2013)
’n Hap van die appel, Tafelberg (2012)
Troukoek maak nie vet nie, Tafelberg (2011)
'n Lipstiek lewe, Tafelberg (2010)
Voorskrif vir die hart, Hartklop (2009)
Dokter van harte, Hartklop (2008)
Boeke deur hierdie skrywer |
 |