Skrywersfokus |
 |
Ettie Bierman
Biografiese inligting
Ettie Bierman is ’n alombekende, immer gewilde skrywer van romantiese verhale. Dié boeke het gewoonlik ’n reistema, dikwels met ’n lugwaardin as hoofkarakter.
Oor die jare het sy baie gereeld gepubliseer en só ’n lojale gevolg opgebou.
Boeke deur hierdie skrywer |
 |