Skrywersfokus |
 |
Sarah du Pisanie
Biografiese inligting
"Ek bly nou op Olifantshoek in die Noord Kaap. Ek verlang my siek na Namibië en sal altyd in my hart 'n Suidwester wees."
"Was reeds in Des, 2008, 50 jaar getroud met Johan. Ek het drie kinders, 7 kleinkinders en my eerste agterkleinkind kom in Februarie."
Boeke deur hierdie skrywer |
 |