Skrywersfokus

Jaybee Roux

Biografiese inligting

Jaybee Roux was lank by die wynbedryf in die Boland betrokke, maar bly tans aan die Weskus waar hy voltyds skryf. Hy is bekend vir liefdesromans soos ’n Man vir die winter en Eendag op ’n reëndag. Wilde lote is sy omvangrykste roman tot dusver, ’n boek wat sy reputasie sal gestand doen as baie gewilde skrywer van ontspanningsfiksie.

Boeke deur hierdie skrywer

Altyd somer Altyd somer (eBoek) Altyd somer (ePDF)

Skrywerslys

  • Bladsy
  • 1 |
<< | >>