Skrywersfokus |
 |
Wilmarí Jooste
Biografiese inligting
Wilmarí Jooste het in 1997 gedebuteer en het daarna verskeie boeke die lig laat sien. Benewens skryf is sy baie lief vir musiek en dans, en sy het deur die jare al verskeie dansskole bedryf. Sy is in 1980 getroud met die man van haar drome en hulle het drie seuns.
Boeke deur hierdie skrywer |
 |