Skrywersfokus

Annelize Morgan

Biografiese inligting

Annelize Morgan is ‘n ou hand wat liefdesverhale betref. Sy het meer as 40 titels agter haar naam en is bekend vir haar verhale vol spanning en intrige wat in die woestyn afspeel. Sy en haar man woon op Mosselbaai en is voltyds betrokke by ‘n privaat uitgewery.

Boeke deur hierdie skrywer

Liefde sonder hawe Annelize Morgan Omnibus 1 (ePDF) Melktert en kaviaar  (ePDF) Annelize Morgan Omnibus 1 (ePub) Melktert en kaviaar (ePub)