Splinternuut

Liefde in fokus

Zoë Gouws
Liefdesverhale

Xante Knobel is ’n fotograaf wat dit haat dat mense na haar kyk. En sy sukkel regtig om die Kaapse mense te verstaan. Hulle is so ánders as die Namibiërs....
Lees meer...

Redakteursbrief

Nou ja – hier’s ons almal weer terug by die werk! Dis nie altyd die lekkerste tyd van die jaar nie, en tog is daar ’n nuwe energie, nuwe lewenswoema en dalk ’n paar voornemens wat jou soggens uit die bed jaag. Maar vir daardie laat-lê-Saterdagoggende het ons net die ding: Ons twee Satyn-treffers wat tans op die rak is, is Elsa Winckler se Van altyd af, ’n stomende verhaal met hope diepte, en die immergewilde Ettie Bierman se Sterre is vir...
Lees meer...

Skrywers Sê


"Ek neem een keer ’n maand ’n pajamadag."
Nadia de Kock

Sien meer van hierdie skrywer

Skryf 'n liefdesverhaal


Skryf 'n liefdesverhaal

Lees ons wenke en riglyne